home Full Screen
Photos >> Mnr & Mej Bellville
Login >> Home >> Online Shop

Advanced Search

Expand | Collapse

Mnr & Mej Bellville

Al die fotos is uiteindelik uitgesorteer!
So dit is hoe dit werk:
1. Gaan deur die verskillende albums en kies die fotos waarvan jy hou. Click net op die "Add photo to cart" en kies dan die grote van die foto
2. Om nog fotos te sien click op die "Gallery" link link bo.
3. Wanneer alles gekies is gaan net na checkout en vul die details in.
4. Jy sal "Order Confirmation" deur jou e-pos ontvang met bankbesonderhede

Ander OPSIE:
Gaan deur die fotos en skryf die nommers neer en stuur net e-pos na my toe by orders@actionlens.net of bel my op 0822539198

NB: Onthou die fotos is nie ge-edit nie - wanneer ons jou bestelling kry, doen ons eers die nodige kleur korreksies, maak ligter of donkerder,ens

Pryse:
Jumbo - 10 x 15 cm - R30
A5 - 15x20cm - R50
A4 - 20x30cm - R60
A3 - 30x40cm - R90
A2 - 40x60cm - R130

Photos

This album is empty.



Powered by Gallery v2.2
© 2010  - Chris Cloete (all rights reserved)